Enkelvoud Meervoud
  alkali     alkalië  
al•ka•li
(chemie) 'n Hidroksied van 'n alkalimetaal; 'n stof soos bytsoda, potas of ammonia wat met 'n suur verbind om 'n sout te vorm.
'n Basis wat in water oplos, word 'n alkali genoem.
  Vertalings:   
Engels: alkali(en)
Nederlands: alkali(nl)