Enkelvoud Meervoud
  alkalimetaal    alkalimetale  
Samestelling van alkali en metaal.
al•ka•li•me•taal
(chemie) 'n Chemiese element van die eerste groep in die periodieke tabel, wat maklik een valensie-elektron verloor om ioniese verbindings met nie-metale te vorm.
Saam met die aardalkalimetale vorm die alkalimetale die s-blok van die periodieke tabel.

    Hiponieme

    Vertalings

Meer inligting