Enkelvoud Meervoud
  polonium    
   
(lêer)
po•lo•ni•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Po en atoomgetal 84.
Polonium is 'n skaars, radio-aktiewe, metaalagtige element wat in uraan-ertse voorkom en wat se chemiese eienskappe ooreenkomste met tellurium en bismut toon.

    Vertalings

Meer inligting