einsteinium

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  einsteinium     —  

  Etimologie

Genoem na die fisikus "Albert Einstein".

  Woordafbreking

ein•stei•ni•um

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Es en atoomgetal 99.

     Voorbeeldsinne

Einsteinium is in 1952 in die neerslag van die eerste waterstofbomontploffing ontdek.

     Vertalings

  Vertalings:    einsteinium
Engels: einsteinium(en)
Nederlands: einsteinium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor einsteinium.