Wilhelm Röntgen.
Enkelvoud Meervoud
  röntgenium     —  
Die element is na Wilhelm Röntgen genoem.
rönt•ge•ni•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Rg en atoomgetal 111.
Röntgenium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.
  Vertalings:    röntgenium
Engels: röntgenium(en)
Esperanto: rentgenio(eo)
Nederlands: röntgenium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor röntgenium.