Enkelvoud Meervoud
  kalium     —  
    
(lêer)
ka•li•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool K en atoomgetal 19.
Kalium is 'n sagte, silwerwit metaalagtige alkalimetaal wat natuurlik in verbinding met ander elemente voorkom, in seewater en baie ander minerale.
  Vertalings:    kalium
Engels: potassium(en)
Esperanto: kalio(eo)
Nederlands: kalium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalium.