kalifornium

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kalifornium     —  

  Etimologie

Genoem na die Amerikaanse staat Kalifornië, waar die element ontdek is.

  Woordafbreking

ka•li•for•ni•um

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cf en atoomgetal 98.

     Voorbeeldsinne

Kalifornium is 'n vermoedelik grys of silwerige aktinied.

     Vertalings

  Vertalings:    kalifornium
Engels: californium(en)
Nederlands: californium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalifornium.