Enkelvoud Meervoud
  lawrencium    
Genoem na Ernest O. Lawrence, uitvinder van die siklotron.
law•ren•ci•um
(chemie) 'n Radioaktiewe sintetiese element in die periodieke tabel met die simbool Lr en atoomgetal 103.
Lawrensium word uit kalifornium gesintetiseer en het geen bekende gebruike nie.

    Vertalings

Meer inligting