Enkelvoud Meervoud
  kadmium    
   
(lêer)
kad•mi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cd en atoomgetal 48.
Kadmium is 'n betreklik skaars, blouerige wit oorgangsmetaal en 'n kankerwekkende stof wat in sinkertse voorkom.

    Vertalings

  Vertalings:    kadmium
Engels: cadmium(en)
Esperanto: kadmio(eo)
Nederlands: cadmium(nl)

Meer inligting