Enkelvoud Meervoud
  fermium    
Genoem na die Italiaanse kernfisikus "Enrico Fermi".
fer•mi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Fm en atoomgetal 100.
Fermium is in 1952 in die neerslag van die eerste waterstofbomontploffing ontdek.

    Vertalings

  Vertalings:    fermium
Engels: fermium(en)
Esperanto: fermio(eo)
Nederlands: fermium(nl)

Meer inligting