sink
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sink 
Verlede Tyd  ek   het gesink        
    
(lêer)
1.onder toe gaan, gewoonlik in 'n vloeistof
2. onder laat gaan
  Vertalings:   1. onder toe gaan, gewoonlik in 'n vloeistof
Duits: sinken(de)
Engels: sink(en)
Esperanto: sinki(eo)
Nederlands: zinken(nl)
  Vertalings:   1. onder laat gaan
Duits: senken(de)
Engels: sink(en)
Esperanto: sinki(eo)
Nederlands: tot zinken(nl) brengen
Enkelvoud Meervoud
  sink     —  
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Zn en atoomgetal 30.
Sink is 'n metaal met 'n matige reaktiwiteit wat met suurstof en ander nie-metale verbindings kan vorm en reageer met verdunde sure met die gepaardgaande vrystelling van waterstof.
  Vertalings:    sink
Engels: zinc(en)
Esperanto: zinko(eo)
Nederlands: zink(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sink.