Enkelvoud Meervoud
  platinum     —  
    
(lêer)
pla•ti•num
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pt en atoomgetal 78.
Platinum se naam is afgelei van die Spaanse term platina del Pinto, wat letterlik vertaal word na “kleine silwer van die Pintorivier”.
  Vertalings:    platinum
Engels: platinum(en)
Esperanto: plateno(eo)
Nederlands: platina(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor platinum.