Enkelvoud Meervoud
  berkelium     —  
Genoem na Berkeley University California, waar die element vir die eerste keer gesintetiseer is.
ber•ke•li•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Bk en atoomgetal 97.
Berkelium is 'n grys of silwerwit aktinied.
  Vertalings:    berkelium
Engels: berkelium(en)
Esperanto: berkelio(eo)
Nederlands: berkelium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor berkelium.