Enkelvoud Meervoud
  livermorium     —  
Vernoem na die Lawrence Livermore National Laboratory in Kalifornië, waar die element vir die eerste keer vervaardig is.
li•ver•mo•ri•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Lv en atoomgetal 116.
Livermorium is ’n uiters radioaktiewe element wat in ’n laboratorium geskep is en sover bekend nie in die natuur voorkom nie.
  Vertalings:    livermorium
Engels: livermorium(en)
Esperanto: livermorio(eo)
Nederlands: livermorium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor livermorium.