Enkelvoud Meervoud
  praseodimium    
Van Latyn, praseodymium.
pra•se•o•di•mi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Pr en atoomgetal 59.
Praseodymium is 'n sagte, silwerwit, pletbare en smeebare metaal in die lantaniede-groep.

    Vertalings

Meer inligting