Enkelvoud Meervoud
  flerovium    
Vernoem na die Flerov-laboratorium in die Russiese Doebna, waar die element vir die eerste keer vervaardig is.
fle•ro•vi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Fl en atoomgetal 114.
Flerovium word soms eka-lood genoem aangesien die eienskappe daarvan volgens veronderstelling soortgelyk is as dié van lood.

    Vertalings

  Vertalings:    flerovium
Engels: flerovium(en)
Esperanto: flerovio(eo)
Nederlands: flerovium(nl)

Meer inligting