Enkelvoud Meervoud
  kripton     —  
    
(lêer)
krip•ton
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Kr en atoomgetal 36.
Kripton is 'n kleurlose edelgas wat in spoorhoeveelhede in die atmosfeer voorkom en word ontgin deur die distillasie van vervloeide lug.
  Vertalings:    kripton
Engels: krypton(en)
Esperanto: kriptono(eo)
Nederlands: krypton(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kripton.