Enkelvoud Meervoud
  aktinied    aktiniede  
Die reeks is genoem na die element aktinium.
ak•ti•nied
(chemie) Reeks van 14 chemiese elemente van aktinium tot nobelium op die periodieke tabel, met atoomgetalle 89 tot 102.
Die aktiniede vertoon minder ooreenkoms in hulle chemiese eienskappe as die lantaniede.

    Hiponieme

    Vertalings

Meer inligting