nihonium

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  nihonium     —  

  Woordafbreking

ni•ho•ni•um

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Nh en atoomgetal 113.

     Voorbeeldsinne

Nihonium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.

     Vertalings

  Vertalings:    nihonium
Engels: ununtrium(en)
Nederlands: ununtrium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nihonium.