waterstof

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waterstof     —  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

wa•ter•stof

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool H en atoomgetal 1.

     Voorbeeldsinne

By standaardtemperatuur en -druk, is waterstof 'n kleurlose, reuklose, nie-metaalagtige, smaaklose en hoogs vlambare diatomiese gas met die molekulêre formule H2.

     Vertalings

  Vertalings:    waterstof
Engels: hydrogen(en)
Nederlands: waterstof(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterstof.