Enkelvoud Meervoud
  erbium    
   
(lêer)
Genoem na Ytterby, Swede, +‎ -ium.
er•bi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Er en atoomgetal 68.
Erbium is 'n sagte en pletbare, silwerwit metaal wat in lug stabieler is as die meeste lantaniede.

    Vertalings

  Vertalings:    erbium
Engels: erbium(en)
Esperanto: erbio(eo)
Nederlands: erbium(nl)

Meer inligting