Enkelvoud Meervoud
  darmstadtium    
Die naam is afgelei van Darmstadt, die plek in Duitsland waar die element vir die eerste keer geproduseer is.
darm•stad•ti•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ds en atoomgetal 110.
Darmstadtium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.

    Vertalings

Meer inligting