Enkelvoud Meervoud
  wolfram    
   
(lêer)
wol•fram
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool W en atoomgetal 74.
Wolfram is 'n harde, skaars metaal in standaardtoestande en word op aarde net as chemiese verbindings in minerale soos scheeliet en raspiet aangetref.

    Vertalings

Meer inligting