Enkelvoud Meervoud
  oganesson    
Genoem na die fisikus Yuri Oganessian, wat 'n belangrike rol in die ontdekking van die element gespeel het.
og•an•es•son
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Og en atoomgetal 118.
Oganesson is die swaarste elemente op die periodieke tabel.

    Vertalings

Meer inligting