Enkelvoud Meervoud
  fosfor    
   
(lêer)
fos•for
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool P en atoomgetal 15.
Fosfor is 'n multivalente, nie-metaal van die stikstofgroep en word dikwels gevind in anorganiese fosfaatrotse asook in alle lewendige selle.

    Vertalings

Meer inligting