Nicolaas Copernicus.
Enkelvoud Meervoud
  kopernikium    
Die element is na die beroemde wetenskaplike Nicolaas Copernicus vernoem.
ko•per•ni•ki•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cn en atoomgetal 112.
Kopernikium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.

    Vertalings

Meer inligting