Enkelvoud Meervoud
  kalsium    
   
(lêer)
kal•si•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ca en atoomgetal 20.
Kalsium is 'n sagte grys aardalkalimetaal wat as reduseermiddel gebruik word in die onttrekking van torium, sirkonium en uraan.

    Vertalings

  Vertalings:    kalsium
Engels: calcium(en)
Esperanto: kalcio(eo)
Nederlands: calcium(nl)

Meer inligting