Enkelvoud Meervoud
  berillium    
   
(lêer)
be•ril•li•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Be en atoomgetal 4.
Berillium 'n giftige bivalente element, 'n aardalkalimetaal met 'n staalgrys kleur, en is sterk met 'n lae gewig, dog baie bros.

    Vertalings

  Vertalings:    berillium
Engels: beryllium(en)
Esperanto: berilio(eo)
Nederlands: beryllium(nl)

Meer inligting