tennessien

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tennessien     —  

  Etimologie

Vernoem na Tennessee in die VSA.

  Woordafbreking

ten•nes•sien

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ts en atoomgetal 117.

     Voorbeeldsinne

Tennessien is die tweede swaarste bekende element en die tweede laaste element van die 7de periode op die periodieke tabel.

     Vertalings

  Vertalings:    tennessien
Engels: tennessine(en)
Nederlands: ununseptium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tennessien.