Enkelvoud Meervoud
  niobium     —  
    
(lêer)
ni•o•bi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Nb en atoomgetal 41.
Niobium is 'n seldsame sagte, grys, pletbare oorgangsmetaal wat in die mineraal kolumbiet aangetref word en word gebruik in verskeie legerings.
  Vertalings:    niobium
Engels: niobium(en)
Esperanto: niobo(eo)
Nederlands: niobium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor niobium.