Enkelvoud Meervoud
  niemetaal of nie-metaal    niemetale  
Samestelling van nie (bywoord) en metaal.
nie•me•taal
(chemie) 'n Chemiese element wat min eienskappe van metale het.
'n Niemtaal is gewoonlik baie vlugtig, het ’n klein mate van elastisiteit en is goeie niegeleiers van hitte en elektrisiteit.

    Antonieme

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: nonmetal(en)
Nederlands: niet-metaal(nl)

Meer inligting