Enkelvoud Meervoud
  amerikium     —  
Die element is na die Amerikas genoem, na aanleiding van die vernoeming van europium na Europa.
ame•ri•ki•um
(chemie) 'n Sintetiese element in die periodieke tabel met die simbool Am en atoomgetal 95.
Suiwer amerikium het 'n wit en silwerige glinstering, teen kamertemperatuur verdof dit stadig in droë lug.
  Vertalings:    amerikium
Engels: americium(en)
Esperanto: americio(eo)
Nederlands: americium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor amerikium.