Enkelvoud Meervoud
  sesium     —  
    
(lêer)
se•si•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cs en atoomgetal 55.
Sesium is 'n sagte, silwergoud alkalimetaal met 'n smeltpunt van 28 °C wat dit een van slegs vyf metale maak wat 'n vloeistof by of naby aan kamertemperatuur is.
  Vertalings:    sesium
Engels: caesium(en)
Esperanto: cezio(eo)
Nederlands: cesium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sesium.