Enkelvoud Meervoud
  hoofgroepmetaal    hoofgroepmetale  
Samestelling van hoofgroep en metaal.
hoof•groep•me•taal
(chemie) Een van 'n reeks chemiese elemente op die periodiek tabel.
Die swaarder elemente van die boorgroep, koolstofgroep en die stikstofgroep word die hoofgroepmetale genoem om hulle te onderskei van die oorgangsmetale, die lantaniede en die aktiniede.

    Hiponieme

    Vertalings

Meer inligting