Enkelvoud Meervoud
  vanadium     —  
    
(lêer)
va•na•di•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool V en atoomgetal 23.
Vanadium is 'n skaars, sagte en smeebare element en word hoofsaaklik in die vervaardiging van sekere soorte legerings gebruik.
  Vertalings:    vanadium
Engels: vanadium(en)
Esperanto: vanadio(eo)
Nederlands: vanadium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vanadium.