• Tuis
  • Lukraak
  • Meld aan
  • Voorkeure
Donate Now If this site has been useful to you, please give today.
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring
Wiktionary

telluur

  • Taal
  • Hou dop
  • Wysig

Inhoud

  • 1 Afrikaans (af)
    • 1.1 Uitspraak
    • 1.2 Woordafbreking
    • 1.3 Selfstandige naamwoord
      • 1.3.1     Betekenisse
      • 1.3.2     Voorbeeldsinne
      • 1.3.3     Vertalings
    • 1.4 Meer inligting

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  telluur    —  

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

tel•luur

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Te en atoomgetal 52.

    Voorbeeldsinne

Telluur is 'n bros, silwerwit metaalagtige element met 'n voorkoms wat ooreenstem met die van tin.

    Vertalings

  Vertalings:    telluur
Engels: tellurium(en)
Esperanto: teluro(eo)
Nederlands: telluur(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor telluur.
Periodieke tabel
H
He
Li Be
B C N O F Ne
Na Mg
Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc
Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y
Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La * Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac ** Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og

* Lantaniede Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
** Aktiniede Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
Chemiese reeks van die Periodieke Tabel
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale
Hoofgroepmetale Metalloïdes Niemetale Halogene Edelgasse
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=telluur&oldid=215455"
Last edited on 9 Mei 2024, at 08:04

Languages

    • Dansk
    • English
    • Eesti
    • Euskara
    • Suomi
    • Français
    • Magyar
    • Íslenska
    • 日本語
    • Latina
    • Limburgs
    • Lietuvių
    • Malagasy
    • Nederlands
    • Norsk nynorsk
    • Polski
    • Português
    • Română
    • Русский
    • Svenska
    • 中文
    Wiktionary
    • Wikimedia Foundation
    • Powered by MediaWiki
    • Die bladsy is laas op 9 Mei 2024 om 08:04 bygewerk.
    • Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld.
    • Privaatheidsbeleid
    • Inligting oor Wiktionary
    • Vrywaring
    • Gedragskode
    • Ontwikkelaars
    • Statistieke
    • Koekieverklaring
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Rekenaarweergawe