alleen
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | alleen | alleen | ||
Vergrotend | allener | |||
Oortreffend | alleenste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | stoksielalleen, vingeralleen |
- al•leen
- Met niemand by jou nie; sonder geselskap; in eensaamheid.
- Op jou eie; sonder hulp of medewerking.
- Laat my alleen met al my verdriet.
- Ek het my veters alleen vasgemaak!
- «'n Mens kan nie van brood alleen lewe nie.»
- Die geestelike is dikwels belangriker as die fisiese.
- «Ongelukke kom nooit alleen nie.»
- Een ongeluk word meestal deur ander gevolg.
Vertalings: alleen | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
alleen |
- Slegs; bloot.
- Uitsluitlik.
- Hy is nie alleen intelligent nie, hy is ook knap.
- Hierdie maaltyd mag alleen in die mikrogolfoond opgewarm word.
Vertalings: alleen | |||
---|---|---|---|