Voornaamwoord
alles
al•les
Al die dinge saam; die hele versameling of hoeveelheid sonder uitsondering.
In sy poging om alles te betwyfel, het René Descartes uiteindelik tot die gevolgtrekking gekom dat hy alles kon betwyfel, behalwe die feit dat hy twyfel.
  Vertalings:    alles
Engels: everything(en), all(en)
Fins: kaikki(fi)
Nederlands: alles(nl)