Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  amateur     amateurs    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  amateurtjie     amateurtjies  

  Woordafbreking

ama•teur

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Persoon wat iets as 'n stokperdjie beoefen (nie as 'n beroep nie).
  2. Iemand wat aan sport deelneem sonder om wins daaruit te maak.
  3. (pejoratief) Iemand wat onervare of onkundig is.

     Voorbeeldsinne

  1. Daar was egter ook amateur-wiskundiges wat 'n belangrike bydraes tot die veld gemaak het.
  2. Sewesrugby is gewild op alle vlakke, met amateur- en klubtoernooie wat oor die algemeen in die somermaande gehou word.
  3. Jy is 'n amateur, los dit eerder vir die mense wat weer hoe dit werk.

     Vertalings

  Vertalings:    amateur
Engels: amateur(en)
Nederlands: amateur(nl)