'n Ansjovis (Engraulis encrasicolus).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ansjovis     ansjovisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ansjovissie     ansjovissies  

  Woordafbreking

an•sjo•vis

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(visse) 'n Taamlik klein seevis wat tot die familie   Engraulidae van die orde   Clupeiformes gereken word.

     Voorbeeldsinne

Wil jy ansjovis op jou pizza hê?

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: anchovy(en)
Nederlands: ansjovis(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ansjovis.