Enkelvoud Meervoud
  antimaterie     -  
Van anti- + materie
an•ti•ma•te•rie
(fisika) 1. Materie wat bestaan uit die antideeltjies van dié wat gewone materie vorm.
(fisika) 2. ’n Vorm van materie met ’n sluitelelement, soos lading, wat die teenoorgestelde is van dié van gewone materie.
antideeltjie
  Vertalings:    antimaterie
Deens: antistof(da)
Duits: Antimaterie(de)
Engels: antimatter(en)
Frans: antimatière(fr)
Russies: антивещество́(ru) (antiwesjtsjestwo), антимате́рия(ru) (antimaterija)
Sweeds: antimateria(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor antimaterie.