antideeltjie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
antideeltjie | antideeltjies |
- Van anti- + deeltjie
- an•ti•deel•tjie
- (fisika) Enige subatomiese deeltjie wat dieselfde massa, spin en gemiddelde lewensduur as ’n ander deeltjie het, maar waarvan ander eienskappe soos die lading die teenoorgestelde is.
- antipartikel
Vertalings: antideeltjie | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor antideeltjie.