deeltjie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
deeltjie | deeltjies |
- Verkleiningsvorm van deel.
- deel•tjie
- 1. ’n Baie klein stukkie materie, ’n fragment; veral die kleinste deel van iets.
- 2. (fisika) Enige van verskeie voorwerpe waaruit ’n atoom bestaan; ’n elementêre deeltjie of subatomiese deeltjie.
- Hiedie lugbesoedelende deeltjies het verskillende strukture volgens hulle samestelling, oorsprong van vorming en grootte.[1]
- Die deeltjies waaruit materie bestaan verskil in elkeen van hierdie toestande.[2]
Vertalings: deeltjie | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor deeltjie.