elementêre deeltjie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
elementêre deeltjie | elementêre deeltjies |
- e•le•men•tê•re deel•tjie
- (fisika) Enige subatomiese deeltjie wat nie uit ander, kleiner deeltjies bestaan nie, soos ’n elektron of kwark.
Vertalings: elementêre deeltjie | |||
---|---|---|---|
|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor elementêre deeltjie.