Die opbou van materie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kwark     kwarke, kwarks  

  Uitspraak

IFA: /kwark /

  Etimologie

In 1963 die eerste deur Murray Gell-Mann gebruik toe hy die bestaan van kwarke voorgestel het.

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(fisika) ’n Elementêre deeltjie waaruit protone en neutrone onder meer bestaan.

     Hiponieme

af - op
sjarme - vreemd
onder - bo

     Verwante woorde

gluon
hadron
proton
neutron

     Vertalings

  Vertalings:    kwark
Duits: Quark(de)
Engels: quark(en)
Frans: quark(fr)
Nederlands: quark(nl)
Spaans: quark(es)
Turks: kuark(tr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwark.