neutron

Die opbou van materie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  neutron     neutrone, neutrons  

  Uitspraak

IFA: /ˈn(j)uːtron/

  Etimologie

Van neutraal + -on.

  Woordafbreking

neu•tron

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie)(fisika) ’n Subatomiese deeltjie sonder lading en met dieselfde massa as ’n proton; kom meestal in die kern van ’n atoom voor.

     Hiponieme

anti-neutron

     Afgeleide woorde

neutronbom
neutrondiffraksie
neutronfisika
neutronster

     Vertalings

  Vertalings:    neutron
Duits: Neutron(de)
Engels: neutron(en)
Spaans: neutrón(es)
Frans: neutron(fr)
Nederlands: neutron(nl)
Russies: нейтрон(ru) (neitron)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor neutron.