Enkelvoud Meervoud
  Higgsboson     Higgsbosone  
Van Higgs (’n van) + boson; genoem na die Britse fisikus Peter Higgs, wat die bestaan daarvan voorgestel het.
Higgs•bo•son
(fisika) Een van die elementêre deeltjies in die Standaardmodel, ’n boson met ’n spin van nul wat massa aan ander deeltjies gee.
Higgsdeeltjie
Higgspartikel
Goddeeltjie (informeel)
Higgsveld
Higgsmeganisme
  Vertalings:    Higgsboson
Duits: Higgs-Boson(de), Higgs-Teilchen(de)
Engels: Higgs boson(en)
Frans: boson de Higgs(fr)
Nederlands: Higgsboson(nl), Higgsdeeltje(nl)
Russies: бозо́н Хи́ггса(ru) (bozon Chiggsa), хи́ггсовский бозо́н(ru) (chiggsofski bozon)
Turks: Higgs bozonu(tr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Higgsboson.