Afrikaans (af)

  Uitspraak

IFA: [spɪn]

  Etimologie

Van Engels spin.
Enkelvoud Meervoud
  spin     -  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(fisika) ’n Wesentlike vorm van hoekmomentum van elementêre deeltjies.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor spin.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  spin 
Verlede Tyd  ek   het gespin        

  Werkwoord

     Betekenisse

1. Drade vorm uit wol, katoen, ens.
2. ’n Sagte, vibrerende geluid maak, soos ’n kat.
3. ’n Spinnerak maak.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor spin.

     Vertalings

  Vertalings:   Hoekmomentum
  Vertalings:   Drade vorm
  Vertalings:   Saggies grom