Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  partikel     partikels  

  Woordafbreking

par•ti•kel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. ’n Baie klein stukkie materie, ’n fragment.
2. (taalkunde) ’n Woordsoort wat nie verbuig nie, soos ’n voorsetsel.
3. (fisika) Sinoniem van deeltjie, ’n onderdeel van ’n atoom; ’n elementêre partikel of subatomiese partikel.

     Sinonieme

deeltjie

     Vertalings

  Vertalings:    partikel
Duits: Partikel(de), Redeteilchen(de)
Engels: particle(en)
Frans: particule(fr)
Nederlands: partikel(nl)
Russies: части́ца(ru) (tsjastitsa)
Turks: edat(tr), ilgeç(tr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor partikel.