Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  deel     dele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  deeltjie     deeltjies  

  Woordafbreking

deel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Minder as die geheel; 'n stuk of porsie van iets groters.

     Voorbeeldsinne

Gauteng is deel van Suid-Afrika.

     Vertalings

  Vertalings:    deel
Koerdies: parçe(ku)
Engels: part(en), piece(en)
Nederlands: deel(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  deel 
Verlede Tyd  ek   het gedeel        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. In twee of meer stukke splits.
  2. 'n Gedeelte kry; saam met ander gebruik.

     Voorbeeldsinne

  1. Deel die lekkers gelykop tussen julle.
  2. Ons deel 'n kamer.

     Vertalings

  Vertalings:    deel
Engels: share(en), divide(en)
Nederlands: deel(nl)